Jaarboeke

Omgewingsreg 410


 
Modulekode OMR 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Die aard en omvang van omgewingsreg (b) Die Grondwet en die omgewing (c) Raamwerkwetgewing oor die omgewing (d) Beplanningsreg (e) Omgewingsimpakstudies (f) Waterreg (g) Besoedelingsbeheer en afvalbestuur (h) Mynwese en energiebronne (i) Biodiversiteit en die beskerming van woude, plante en wilde diere (j) Erfenishulpbronne (k) Lewende mariene hulpbronne
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences